Charleston, Suid-Carolina

Charleston

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Suid-Carolina
 Counties Charleston, Berkeley
 Koördinate 32°47′N 79°56′W / 32.783°N 79.933°W / 32.783; -79.933
 Stigting 1670
 Oppervlakte:  
 - Totaal 330,2 vk km
 Hoogte bo seevlak 4 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 127 999
 - Bevolkingsdigtheid 444,9/vk km
 Tydsone EST (UTC -5)
 Somertyd EDT (UTC -4)
 Burgemeester John Tecklenburg (D)
 Amptelike Webwerf charleston-sc.gov

Charleston is die derde grootste stad in die deelstaat Suid-Carolina. Die stad is geleë op 'n lang, dun skiereiland aan die Atlantiese Oseaan, waar die Cooper- en Ashleyrivier saamvloei. Dit is ook 'n belangrike hawe.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy